歌曲下载
选择需要的音质。若源文件暂时不可用,我们会明确提示实际提供的音质。
歌词
下载歌词@migu music@ @migu music@ Kan ek jou superman Batman Ironman Spiderman wees Ek sal jou oppas in die donker En vir jou 'n hero wees Kan ek jou superman Batman Ironman Spiderman wees Ek sal die wereld vir jou aanvat En vir jou 'n hero wees Kan ek jou hero wees In al die stories wat jy lees En elke aand as jy gaan slaap Is ek die een wat oor jou waak Al slaan die donder weer Wereld winde teen jou neer Sal die held hier binne my Net soos n reus vir jou baklei Kan ek jou superman Batman Ironman Spiderman wees Ek sal jou oppas in die donker En vir jou 'n hero wees Kan ek jou superman Batman Ironman Spiderman wees Ek sal die wereld vir jou aanvat En vir jou 'n hero wees Ek sal jou trane vang Voor dit rol oor jou wang Want net een glimlag vir nou Is al wat ek nodig het van jou Ek sal dit weer en weer bewys Al word ons oud Al word ons grys Want ek weet dit is net jy Dis jy wat n hero raak van my Kan ek jou superman Batman Ironman Spiderman wees Ek sal jou oppas in die donker En vir jou 'n hero wees Kan ek jou superman Batman Ironman Spiderman wees Ek sal die wereld vir jou aanvat En vir jou 'n hero wees Eks n man Met n hart van stal Wat jou nie sal laat gaan En vanaand Is die aand wat ek jou vra Kan ek jou superman Batman Ironman Spiderman wees Ek sal jou oppas in die donker En vir jou 'n hero wees Kan ek jou superman Batman Ironman Spiderman wees Ek sal die wereld vir jou aanvat En vir jou 'n hero wees Kan ek jou superman Batman Ironman Spiderman wees Ek sal jou oppas in die donker En vir jou n hero wees Ek sal die wereld vir jou aanvat En vir jou 'n hero wees



